Hein en Lisa, Die Bederfde Kleine Brokkies
Rodeen Visser-Ludick
Hein en Lisa, die bederfde kleine brokkies gaan oor ‘n boetie en sussie, wat in 'n groot woud woon en nooit tevrede is met al die speelgoed wat hul ouers vir hulle koop nie. Hulle ouers werk hard om elke dag net nuwe speelgoed vir hulle te koop, maar die kinders bly ontevrede. Na 'n storm wat hul huis verwoes en hulle speelgoed beskadig, verdwaal Hein en Lisa in die woud. Hulle ontmoet 'n vriendelike beertjie, Bennie, wat hulle wys dat geluk nie in speelgoed lê nie, maar in die tyd wat saam met geliefdes spandeer word. Uiteindelik besef Hein en Lisa die ware waarde van gesinstyd en belowe om nooit weer vir nuwe speelgoed te vra nie, maar om eerder kosbare oomblikke saam met hul ouers te geniet.
Duration - 7m.
Author - Rodeen Visser-Ludick.
Narrator - Rodeen Visser-Ludick.
Published Date - Tuesday, 16 January 2024.
Copyright - © 2024 Rodeen Visser-Ludick ©.
Location:
United States
Description:
Hein en Lisa, die bederfde kleine brokkies gaan oor ‘n boetie en sussie, wat in 'n groot woud woon en nooit tevrede is met al die speelgoed wat hul ouers vir hulle koop nie. Hulle ouers werk hard om elke dag net nuwe speelgoed vir hulle te koop, maar die kinders bly ontevrede. Na 'n storm wat hul huis verwoes en hulle speelgoed beskadig, verdwaal Hein en Lisa in die woud. Hulle ontmoet 'n vriendelike beertjie, Bennie, wat hulle wys dat geluk nie in speelgoed lê nie, maar in die tyd wat saam met geliefdes spandeer word. Uiteindelik besef Hein en Lisa die ware waarde van gesinstyd en belowe om nooit weer vir nuwe speelgoed te vra nie, maar om eerder kosbare oomblikke saam met hul ouers te geniet. Duration - 7m. Author - Rodeen Visser-Ludick. Narrator - Rodeen Visser-Ludick. Published Date - Tuesday, 16 January 2024. Copyright - © 2024 Rodeen Visser-Ludick ©.
Language:
Afrikaans
Titel, Skrywe en Verteller
Duration:00:00:13
Inleiding
Duration:00:00:19
Hein En Lisa Die bederfde Kleine Brokkies Storie
Duration:00:05:52
Opsomming van storie
Duration:00:01:23
Die Einde
Duration:00:00:09