
Befonk
53 Favorites
Location:
Johannesburg, South Africa
Description:
Christine Wessels gesels met ‘n top presteerder aan die Universiteit van Stellenbosch ten spyte van moeilike omstandighede, Aniska Bronkhorst. Sy kuier saam met twee jong entrepeneurs, Michael Fox en Rita Pienaar, en gesels weer met die vyfde dan karate-instrukteur, Francois du Plessis, wat wenke gee vir jongmense om veilig te wees tydens die Desembervakansie.
Language:
Afrikaans
This show will be available on Wed, Mar 19 at 2PM.