
Naweek met Pieter
0 Favorites
Location:
Kleinfontein, South Africa
Description:
Dinge raak al hoe lekkerder op Pretoria FM soos die naweek aanbreek. Elke Saterdagmiddag van 11:00 – 17:00, kan jy die naweek geniet in die geselskap van Pieter Cloete. Vind uit waar in die land hy homself bevind met elke buite-uitsending en skuif nader vir die Pretoria FM SA Top 20 tussen 16:00 en 17:00.
Language:
Afrikaans
This show will be available on Sat, Jun 7 at 5AM.