Soggens met Sarina-logo

Soggens met Sarina

1 Favorite

Location:

Kleinfontein, South Africa

Description:

Soggens met Sarina sal sommer vroegdag al ‘n glimlag op jou gesig sit. Onthou om op ‘n Dinsdag om 11:30 in te skakel wanneer ons regskwessies bespreek. Op ‘n Donderdag is dit tyd vir mediese sake. Die program is daagliks gevul met interessanthede en stories wat jou hartsnare sal raak. Elke weeksdag 10:00-12:00.

Language:

Afrikaans


This program will be available tomorrow at 3AM.